All Articles

MOXIE: Uitgawe 3

Sjoe — alreeds uitgawe 3! En wat 'n tog! Die reaksie op MOXIE was meer as fenomenaal, en my glimlag kon nie nóg wyer wees nie. As jy sedert die eerste uitgawe hier is, weet jy reeds dat ek een missie het: om reguit te praat, jou te laat glimlag en 'n tydskrif te skep wat só goed is, dat jy net moét deel met al jou maters. Die lewe is te kort vir beuselagtighede, so verwag voortaan nóg meer eerlike gesprekke, nóg meer lag en 'n bietjie….WILD (want hoekom nie)? Gryp dus jou koffie, wyn of wat ook al jou magnetiese, onweerstaanbare sélf aanvuur, en geniet hierdie uitgawe. En as iets jou laat lag,...
Read More

MOXIE: Uitgawe 2

Hello, fabulous you! Welcome to the second issue of MOXIE - for the elastic generation!I’m beyond thrilled to bring you another edition, and I can’t thank you enough for the incredible feedback on our debut issue. Hearing that this e-magazine resonates with so many of you truly reaffirms that I’m on the right path with this passion project of mine.I’ve always believed in being open and honest about my journey, my triumphs, my lessons, and the adventures that have shaped me. Life has been a rich and colourful tapestry so far, and I’m excited to share more of that with you.This month, we’re diving...
Read More

MOXIE: Uitgawe 1

Hello, fabulous you! As someone who stepped into my 50s this past June, I quickly noticed a gap in the world of magazines for us here in SA. There’s no shortage of articles on retirement or hearing aids, but where’s the fun, the flair, and the sheer joy of this phase? The Elastic Generation is here to fill that gap, bringing a fresh take on life from 50 through the early 70s, where we can celebrate our uniqueness and all that this time has to offer.  With a love for personal growth and a firm belief that every woman can reinvent herself, even with small changes like a new hairstyle or a fresh perspective…...
Read More

Sy Was Nie Net 'n Hond Nie

Sy was nie net 'n hond nie. Sy was Zsa Zsa – ons klein koningin met 'n ou siel, 'n swaaistertjie en die ongelooflike vermoë om 'n kamer vol mense beter te lees as die meeste regte mense. Wat haar werklik spesiaal gemaak het, was nie net hoe lief ons haar gehad het nie - dit was hoe BAIE HY haar liefgehad het. My man. Die stil een. Die introvert. Die man wat eerder iets in die motorhuis herstel as om oor nietighede te praat. Wie nie vinnig is om te deel hoe hy voel nie, maar as jy mooi oplet - sal jy alles sien in die manier waarop hy honde behandel. Veral vir Zsa Zsa. Hulle band was nie so opsigtelik...
Read More

Deal Breakers After 50

Dating after 50 can feel like getting back into a pool you once swam confidently, only now it’s saltier, and the temperature changes every five minutes. But one thing remains true: it’s never too late to start over. The question is, what are the non-negotiables now? We all carry history: baggage, habits, scars, wisdom. So, when stepping back into the dating world, deal breakers become more than just a checklist; they become emotional protectors. They tell us what we value, what we won’t compromise on, and who we’ve become. Some deal breakers are serious: disrespect, dishonesty, a complete lack...
Read More

Ladupé Perfume

Ladupé is 'n handelsmerk wat trots Suid-Afrikaans gebore is uit 'n diepgewortelde liefde vir parfuum en die begeerte tot weelde wat elkeen haar eie kan noem. Elke 30 ml-bottel is handgeskep deur vroue wat die kuns van geur en lekkerruik verstaan, met sorg ontwerp vir ons moderne lewe - lig en gerieflik vir jou besige leefstyl. Met 'n ryk basis van 40% olie en 60% alkohol, hou ons parfuum ure lank, wat verseker dat jy heerlik ruik EN boonop geld spaar. By Ladupé glo ons dat spesiale parfuum toeganklik moet wees vir almal. Wil jy 'n agent word? E-pos leilani@krulkop74.co.za of WhatsApp 071 883 3346...
Read More

Wat is die Ons Winkels?

Ons Winkels is die skenkingswinkels van Solidariteit Helpende Hand. Daar is bykans 127 winkels landswyd waar lede van die publiek skenkings van tweedehandse goedere – meubels, kombuisware, linne en klere – kan maak. Die winkels ontvang die skenkings en verkoop goeie kwaliteit items teen bekostigbare pryse aan die publiek. Op die manier skep hulle volhoubare besighede. Die Ons Winkels is 'n groep wat geweldig groei en gaan bly groei in 2024. Hulle wil graag sterk volhoubare winkels dwarsoor Suid-Afrika vestig wat elkeen hulle deel kan doen vir die groter gemeenskaspsgebaseerde maatskaplike ontwikkelingsdoelwit...
Read More

Crimplene en Lace!

Vroegoggend. Ek word wakker met 'n lied in my hart. Die voëltjies kwetter, die blommetjies blom... o kwit ek moet gaan pee. Oppad troon toe vang ek skrams iets uit die hoek van my oog... Nee, wag 'n bietjie, dit kan mos nie... Maar daar's nie tyd vir tob nie, my blaas is nie meer wat sy was nie. Dis díe dat ek nie meer so uit my maag uit kan lag vir stupid grappies nie... Te veel pressure op die uitlaatkleppe... "En te veel information, Ma!" sal my dogter sê. Oor dertig jaar sal jy verstaan my skat.  Oppad kombuis toe, sien ek dit weer. Die slag in die gangspieël. Nee man dis jou verbeelding. Waar's...
Read More

My belofte aan myself...

Ek gaan nooit weer VET wees nie sê Karien van der Westhuizen. Ek is 56 jaar oud en ek wil baie graag my storie met julle deel! Noem ’n dieet en ek het dit probeer, verloor en weer opgetel! My seun Jaco het in 2018, in sy 2de jaar op universiteit 40kg verloor op die Keto Dieet. Hy het vir ’n jaar lank probeer om my te oortuig om ook dit te probeer. Een oggend in Maart 2019 staan ek op en kan ek nie die grootste broek (size 52) in my kas aan kry nie. Net daar het ek besluit tot hiertoe en nie verder nie. Ek het daai selfde dag met die Keto eetplan begin. Die skaal het gestaan op 137.4kg. Twee weke...
Read More

Volg jou eie stylhandboek

Welkom by die ongelooflike Elastiese Generasie, waar die lewe ryker, lekkerder en veelsydiger raak! Weg is die dae waar jy met ‘n koppie tee en pantoffels langs die kaggel gesit het (al hou ons ook van ‘n goeie rooibos). Vandag praat ons oor ‘n generasie wat hulle eie modes skep, nuwe ervarings verwelkom, en ja, steeds die vonk lewendig hou! Kom ons gesels oor modes! Sê totsiens aan die “reëls” – die Elastiese Generasie speel nie volgens iemand anders se stylhandboek nie. Of dit nou neon tekkies, groot oorringe, of ‘n leerbaadjie is wat jy nog altyd wou dra, nou is die tyd! Dis nou die tyd om jou...
Read More

GoToGreta

Ek het nog altyd gewens om waarhede te skryf. Nie dagstukkies nie (oooGONNAnee!), maar VRY skrywery. Vry nie soos in HYG nie (ok, dit OOK ), maar my gedagtes deel met vroue wat VRY IS van voorgeskrewe konvensie en voorskriftelikheid.  Daardie BLOGbus gemis. Was te besig om ingewikkeld (hoe anders?) te skei, geworstel met groot duur kinders, myself te tugtig oor eie sondigheid en aandadigheid oor die mislukkings van die lewe. En hier kom hierdie lekkerte om ‘n gereelde paar woorde te deel. HIER!  Behalwe vir die “lewensdroom” om dalk eeeendag ook begeerlike name vir naelpolitoer uit te dink (my...
Read More

Het jy geweet dat 75% van alle vrouens met vaginale infeksies sukkel?

Die realiteit is dat ons as vrouens gereeld ons eie liggame en gesondheid afskeep. Ons is so besig om ma, vrou, dokter, prokureur, polisievrou, juffrou en alles-in-een vir ons geliefdes te wees, dat ons soms die seine wat ons liggame vir ons stuur ignoreer... of los tot “later”. Maar onthou, die gesegde is nie verniet “hoe later hoe kwater” nie... Het jy geweet dat 75% van alle vrouens met vaginale infeksies sukkel? Dit beteken as jy en 3 vriendinne sit en koffie drink, ten minste een van julle al die ongemak sou ervaar het, of dalk tans daarmee sukkel. Hier is ‘n paar wolhaarstories oor vaginale...
Read More

Vir die hartsgesprekke waarvan vroue dikwels wegskram

Toe ek in 2024 vyftig word, het ek besef daar is nie baie Afrikaanse of Engelse tydskrifte wat werklik spreek tot vroue soos ek nie. Dit is óf dieselfde ou blink pretensie óf inhoud wat jou spoed (probeer) breek met sedepreke en artikels met ‘n berispende trant. MOXIE is gebore uit daardie gaping. Sy is 'n tydskrif waar regte vroue in SA die spilpunt is. Geen kompetisie met sogenaamde celebs nie, geen onrealistiese skoonheidstandaarde nie, net eerlike, innemende inhoud wat jou laat dink, lag en soms...
Read More

The Lumilia Lux™ 2in1

Introducing the Lumilia Lux™ 2-in-1, a cutting-edge device that brings pain-free salon-quality hair removal and skin rejuvenation to your home. Equipped with advanced IPL laser technology, this portable handset is designed for easy, effective, and safe use on any body part, including the face and Brazilian area.What sets the Lumilia Lux™ apart is its 8 adjustable energy levels and a color LCD screen that lets you switch seamlessly between Hair Removal and Skin Rejuvenation modes. The device features 800,000 flashes and a larger light window, supported by a quieter dual-fan system for optimal performance.Enjoy...
Read More

Let’s Put Aside The Stereotypes

There’s a common misconception that women over 50 lose their sex drive or are no longer interested in intimacy, but that couldn’t be further from the truth. For many women, this stage of life brings a new level of comfort in their own skin and a greater understanding of what they truly want in bed and beyond. Far from dwindling, passion and desire often shift in new, exciting directions as women embrace their sensuality with more confidence and self-awareness.In fact, older women are often better...
Read More

It’s Time To Ditch The Grandma Look

Ladies, it’s time to ditch the “grandma look” and embrace your unique, funky style! Gone are the days of blending into the background. For women in their 50s, 60s, and beyond, fashion should be about you, not about society’s rules or expectations. Gone are the days when clothes were about blending in or dressing a certain way simply because of age. This stage of life is about wearing what feels good, what feels right, and what reflects your personality, whether it’s bold or beautifully understated. If...
Read More

Why It’s Sexy and Stunning When a Woman Wears a Tie

There’s something undeniably chic about a woman wearing a tie. This classic accessory, traditionally associated with menswear, adds a bold and edgy statement to a woman’s wardrobe, exuding confidence and style. When a woman puts on a tie, it shows that she’s fearless in her fashion choices, unafraid to break stereotypes and set her own trends. The tie symbolises authority, sophistication, and individuality. A woman who pairs it with her outfit demonstrates control over her style, which is inherently...
Read More

Your Cart
Your cart is currently empty